Full text

Turn on search term navigation

Copyright Tydskrif vir Letterkunde Association 2015

Abstract

In sy debuut Een somermiddag (1963) is dit sy Stormbergse jeug wat die basis van sy literêre inspirasie vorm en in sy later werk sou sy herinneringe aan sy plattelandse jeug steeds deel bly van 'n groeiende kosmopolitiese blik op die bestaan. In Wisselstroom (1990), sy belangrike bloemlesing van gay kortverhale uit die Afrikaanse verhaalkuns, het hy gekies om 'n viertal van sy eie verhale soos "La Divina en die cowboy", "Vir vier stemme", "Tussen bedrywe" en "Teen die Valsbaaikus" te bloemlees. Benewens sy gepubliseerde dagboeke is Aucamp se briewebundel Mits dese wil ek vir jou sê (2013) en Bly te kenne (2001), sy besonder mooi bundel biografiese portrette van vriende, mentors en familielede wat 'n belangrike rol in sy lewe gespeel het, verteenwoordig hoogtepunte in sy werksaamheid op die gebied van die egoliteratuur.

Details

Title
Huldeblyk: Hennie Aucamp (1934-2014)
Author
Visagie, Andries
Pages
215-216
Publication year
2015
Publication date
2015
Publisher
Tydskrif vir Letterkunde Association
ISSN
0041476X
e-ISSN
23099070
Source type
Scholarly Journal
Language of publication
Afrikaans
ProQuest document ID
1663877902
Copyright
Copyright Tydskrif vir Letterkunde Association 2015