Content area
Abstract
Hi erdi e studi e is onderneem om di e betekenis van die begri p "dividend" vas te stel aan die hand van die definisie van vermelde begrip in die Inkomstebelastingwet.
Die studie is soos Yolg uitgevoer:-
(i) Die begrip "dividend" soos omskryf in algemenehandels- en rekeni ngkundige terme is ondersoek en 'n omvattende omskrywi ng van sodanige begri pis saamgestel.
(ii) Aangesien In dividend 'n verdel1ng van winste behels, is die begrippe "wins" en "wins beskikbaar vir verdeling" ook aangespreek.
(iii) Vervolgens is die definisie van "dividend" soos uiteengesit in die Inkomstebelasti ngwet in di epte ondersoek en vergelyk met di e a1gemene begri p van 'n di vidend.
(iv) Laastens is die belasti ng betaalbaar op sodanige dividendontvangstes bespreek.
Voortvloeiend uit hierdie studie is die gevolgtrekking dat die definisie van 'n dividend soos ufteengesit in die Inkomstebelastingwet 'n veel wyer begrip is as die algemene begrip van dividende soos van toepassing in die sakewereld. Die algemene Rekeningkundige grondre~!ls ten opsigte van winsbepa11ng en winsverdel1ngword geignoreerby die toepassing van die Inkomstebelastingwet met betrekking tot geagte dhidende.
Voorts bestaan daar geen neutralltei t ten opsi gte van di e belasti ng van toepassing op dividende in die hande van die verskillende soorte belastfngp11gtiges wat ons aantref in die Sufd-Afrikaanse belastingstelsel nie.





