Content area
Abstract
Die felt dat gedigte gebunclel, en die bundel van 'n oorkoepelende titel voorsien word, impliseer, op watter manier dan ook al, dat die gedigte jets met mekaar in gemeen het. "Elke gedig wil as't ware gelees word teen die agtergrond van die bundel waarvan dit 'n konstituerende onderdeel is".
'n Verdere felt is dat die gedigte in 'n bundel mekaar gewoonlik nie bloot willekeurig opvolg nie, maar een of ander ordening vertoon. Hierdie felt van die beplande voigorde gooi die openingsgedig natuurlik in besondere re1if. Dikwels is By meer as net maar die eerste in 'n reeks.
In hierdie hoofstuk wil ek proheer bepaal of die openingsgedigte vanbunde1s 'n programmerende posisie t.o.v. die gedigte wat hulie voorafgaan, het en in watter opsigte dit moontlik Is.
'n Gedig vertoon 'n hele aantal kenmerke. Sommige van hierdie kenmerke is poties meer sentraal as ander. Onder eg. val o.a. ritmies-melodiese ordening (met samestellende kornponente soos maat - wat op sy beurt 'n sintese is van metrum en r:Ltme en kiankordening, waarin rymskema Al dikwels In belangrike rol sped) ; die kontrapunt van versre1- en trofeverde1ing aan die een kant en sintaksis aan die ander; en I)eeldlng. Onder 1g. val faktore soos motiewe en temas scntraal": omdat hulie ook in nie-posie sterk iigureer)
Ons wil ha 'n aantal openingsgedigte van hundeis kyk en vasstel watter potiese faktore in die praktyk programmaties hlyk. Dis 'n opname van die stel faktore - of op die minste dc belangrikste - ten opsigte waarvan openingsgedigte vooraankondigend funksioneer.





